You are here

Back to top

Die Blou Rok: Môre is Keitu se Verjaarsdag! (Paperback)

Die Blou Rok: Môre is Keitu se Verjaarsdag! Cover Image
By Teboho Moja, Giovanna de Lima (Illustrator), Deidré Jantjies (Translator)
$12.99
Usually Ships in 1-5 Days

Description


Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort.

Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.


Product Details
ISBN: 9781636073675
ISBN-10: 1636073670
Publisher: Tbr Books
Publication Date: February 16th, 2023
Pages: 24
Language: Afrikaans